About

trishgoosen
South Africa

Bio: Ek is ’n optimis, ’n dromer, ’n hopeless romantic, ’n drama queen en effe obsessief-kompulsief. My reis tot hiér kaN ek beskryf as een met baie padwerke, ompaaie en slaggate, maar ek het ook gereeld stilgehou om die pragtige uitsig te geniet. Ek was maar soms baie besluiteloos by die kruispaaie en het keer op keer die onbekende pad gevat om te sien waarheen dit my sal neem. Ek reis deesdae meer doelgerig in ’n joernalistieke en literatuur-rigting, maar ek mag dalk weer die stampe en stote van ’n interessante grondpad verduur as die piekniekplek waarheen dit my sal neem, mooi genoeg is.

View complete profile

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s